Pretoria se Afrikaanse kunstenaars staan al reg vir die jaarlikse Aitsa-toekennings wat binnekort bekendgemaak gaan word. Vanjaar se musiektoekennings het weereens ’n rekord aantal inskrywings van 449 ...
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het die legendariese sopraan, Barbara Veenemans, vereer met die gesogte S le Roux Marais-toekenning tydens die Cantare kinderkoorfees by die NG ...