Maak gereed vir ’n dag vol sonskyn, musiek en lekker kuier! Die Sonneblomfees, een van 2026 se opwindendste Afrikaanse buitelugfeeste, vind hierdie naweek op Saterdag 14 Maart plaas by die pragtige ...
Ek gee op met Afrikaanse musiek. Ek het nou al amper al die Afrikaanse kunstenaars op die mark probeer, en ek kan die goeies op een hand tel. Die probleem is, ligte musiek en Afrikaanse musiek is ...
Inskrywings vir die tweede FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie open op 16 Maart, en met pryse ter waarde van R100 000, insluitend R25 000 kontant, beloof vanjaar se kompetisie om selfs groter, meer ...
Soos vorige jare, bring ons die beste van Afrikaanse musiek saam op een verhoog, sê Frans Swart, vervaardiger van die Afrikaanse Musiekfeeste. "Met die Afrikaanse Musiekfees 12 hou ons ons vinger op ...
JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...
Dit het alles op 31 Augustus 2002 begin: Lefra Produksies se eerste Afrikaanse Musiekfees in die Big Top Arena by Carnival City. Dit is twaalf jaar later en besprekings is nou oop vir die Afrikaanse ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results